Geliefdes, hierdie beloftes is ook vir ons. Laat ons ons dan reinig van alles wat liggaam en gees verontreinig, en ons in gehoorsaamheid aan God volkome aan Hom toewy. (2 Kor 7:1)
Paulus wil ons herinner dat dit oor liggaam en gees gaan. Oor die reiniging van albei en die toewyding van albei aan God. Gebeur maklik dat ons konsentreer op die een en die ander een verwaarvoorloos. Ons kan nie heilig lewe geestelik en ons vergryp aan kos of ongesonde kos eet nie. Of ons spandeer tyd in die Gym en ons gaan geestelik agteruit gaan nie. Ek dink ons word opgeroep tot ‘n holisties benadering wanneer ons onsself toewy en reinig voor God